Wednesday, January 18, 2006

Desember Vakansie


Voel ek dan nou soos n Sub B kind wat n 5 sin storie moet skryf getiteld "My Vakansie" Net die terugdink daaraan maak my naar - ek was kak in opstelle skryf - tot in matriek. (In fact, julle kan mos sien my opstelle is vir strooi)
So het ek ook een sonnige Desember oggend in Betties Baai aangekom by my twee groot vriende, Raka en Esme. Daai swembad was soo lekker dat ek sommer n biertjie in hom moes olie - net om te wys eksie kwaatie.
Dankie Albert en Esme vir n onvergeetlike vakansie saammet julle.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home